• Instagram Liriekfabriek
  • Facebook
  • Twitter

Tuis | Stuur jou lirieke
Vul asb die vorm in

Lirieke Steve Hofmeyr

Drie Pikkewyne

Jakkie Louw

Inleiding

Ooh, as die windjie waai hier op Mosselbaai.
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai.
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai.
Ons gaan fuif daar onder by die baai.

Oooh!!

Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.

Oh ja,  Maar die middelste ene is myne.

Ek het my hart gaan los daar op Hartenbos.
Vir ‘n meisie met ‘n lyfie soos ‘n albatros.
Nou sit ek hier, met ‘n warm bier.
En ‘n hart wat brand soos ‘n vuur.

Oooh!!

Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.

Oh ja, die middelste ene is myne.

Instrumenteel

Oooh, as die windjie waai hier op Mosselbaai.
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai.
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai.
Ons gaan fuif, daar onder by die baai.

Oooh!!

Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.

Oh ja, die middelste ene is myne.

Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.

Oh maar die buitenste twee ...

Oooh!!

Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.
Daar onder lê drie Pikkewyne.

Oh ja,  Maar die middelste ene is myne.
Oh ja,  Maar die middelste ene is myne.

Oh! maar die buitenste twee ...

Haha...
Is ook myne.

Musiek en lirieke deur Jakkie Louw - Uitgewer Select Musiek

Die liedjie is beskikbaar in Karaoke op die DVD:
15 Groot Afrikaanse Karaoke Treffers 1
Beskikbaar by: Kalahari of Select Musiek

Akkoorde beskikbaar by die skakel:
www.tabs.co.za/Content/ViewArtist.aspx?ArtistId=500


Woorde geneem van die CD: Alles in Een Glas

Jakkie Louw - Inhoud